Weet nie of hierdie foto werk nie - ek dink ek moes meer afgesak het - ek wou graag die graspolle beklemtoon maar terselfde tyd ook die berge in kry..

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Jou allermooiste voeltjiefoto Herman!

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Pragtig!

Comment by Tina le Grange on Wednesday
Vreeslik, vreeslik mooi Sandra.
Ek stem ook saam dat jy nie moes afsak nie.
10/10!!!
Comment by Herman Swanepoel on Wednesday

Baie mooi Sandra.

Comment by gabriel parsons on Wednesday

Baie mooi foto Sandra

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Uitstekende landskapfoto Sandra. As jy laer afgesak het sou jy baie van die effek van die graspolle verloor het. Soos dit is, is dit baie suksesvol.

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Dis 'n pragtige foto Sandra en die kleurkontras tussen die berge en jou voorgrond is baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

My eerste reaksie was dat jy dit baie goed gedoen het Sandra.  Een wat nie die 'barheid' van Namibie ken nie, sal dit dalk nie glo nie, maar dit lyk so en is so mooi.  WD Sandra

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Vreeslik mooi Sandra.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Die voorgrond dek sowat twee-derdes van die foto en dis genoeg. Dis 'n goeie en prominente voorgrond met 'n tekstuur opgemaak deur die graspolle. Daar's ook goeie kontras in. Die agtergrond is mooi ver weg (diepte) en goed gedefinieër. Ook ondergeskik aan die voorgrond, soos dit moet wees. Jy het die horison baie hoog geplaas, wat reg is. Dis alles maak vir 'n uitstekende landskapsfoto waaroor jy baie tevrede kan voel. Dis pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html