Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 4, 2019 at 7:59pm

Baie mooi die kleure is pragtig.  Ek hou vd lig op die grassie.

Comment by Josef Steyn on June 4, 2019 at 4:39pm

Mooi foto Claudi. Ek hou veral van die bokeh. Die helder ene kan maklik vervang of uitgesny word.

Comment by Elna Geringer on June 4, 2019 at 4:03pm

Jy het goeie raad gekry Claudi. Ek hou van jou denke met die foto

Comment by Hennie Cronjé on June 4, 2019 at 3:51pm

Mooi eenvoud met 'n ewe mooi effek van trubeligting op die grassie.  Die agtergrond is redelik goed geblur, met bokeh hier en daar wat baie welkom is. Die grassie en bokeh heel onder trek egter te sterk aandag - weg van die hoofonderwerp. Miskien moet jy hier crop om daardie strukture uit te sluit.

Comment by Willie Schoombee on June 4, 2019 at 2:19pm

Claudi pragtige grassie as fokuspunt en dan omring met mooi bokeh agtergrond, die onderste stukkie grassie kon jy uithaal want dit het nie enige betekenis nie, maar verder uitstekend.

Comment by Mark on June 4, 2019 at 12:44pm

Baie mooi Caudi, daar is klein fyn druppeltjies op die grassie, so dalk is die Tema foto..

goed gedoen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html