Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on January 19, 2020 at 3:42pm

beautiful!!

Comment by Tina le Grange on January 15, 2020 at 9:38pm

Anita die tekstuur, beligting en kontras is puik.

Baie goed raakgesien.

Comment by Heleen Moulder on January 15, 2020 at 4:15pm

Baie mooi en wat my trek is die voeltjie se spore links onder in die hoek... ek hou van dit.

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2020 at 2:31pm

Goeie lig, mooi tekstuur, sterk lyne en dan die spoortjies wat bydra tot die storie. Baie goed gedoen Anita!

Comment by Anita du Toit on January 15, 2020 at 1:49pm

Ek het nie 'n idee nie Gerrie, die mense neem jou foto op internet en maak daarmee wat hul wil sonder jou toestemming.

Comment by Mark on January 15, 2020 at 1:22pm

Jy het die toneel baie mooi raak gesien, iets wat maar seker net kom met baie oefening. Die lyne en skaduwees met die voëltjie voetspoortjies, Mooi.

Comment by Pine on January 15, 2020 at 1:12pm

Baie mooi lyne in die sand en mooi lig en goeie fokus en kleur op die grassies. WD Anita!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2020 at 12:47pm

Veels geluk Anita ek sien jou foto op blik se voorblad. Ek het iets vir my kleinseun gesoek toe sien ek jou foto. Wat is blik?

Comment by Josef Steyn on January 15, 2020 at 12:43pm

Ek hou van die kontras in kleur en lyne. Mooi Anita.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 15, 2020 at 10:43am

Goed raak gesien en baie mooi foto geneem. Puik Anita met goeie beligting.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html