Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Id die voëltjie asb.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/250
Aperture Value 6.3
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 640
Focal Length 400.0mm

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 7:46am

Daardie skerp ogie (en borskas) vang mens se oog dadelik en maak indruk. Dis pragtig met goeie eenvoud en kontras. Die beligting is uitstekend in ag genome die lug agter, wat gewoonlik helderder is. Mooi en realistiese kleure ook. Baie geluk hiermee - dis 'n uitsatekende foto!

Comment by Josef Steyn on November 21, 2019 at 4:09pm

Uitstekende lig, skerp en mooi kleur Pieter.

Comment by Magda vd Merwe on November 21, 2019 at 3:26pm

Ek dink Mark is reg Pieter. Baie mooi gekry.

Comment by Mark on November 21, 2019 at 1:54pm

Pieter ek vermoed dis n Kalahari wipstert. Ek plaas vandag n foto van een, so as joune selfde is, kyk na my foto. Mooi foto

Comment by Tersia Weitsz on November 21, 2019 at 12:51pm
Kan ongelukkig nie help met ID nie, baie mooi skerp foto met goeie detail Pieter
Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2019 at 8:52am

mooi foto Pieter

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html