Baie dankie vir kommentaar op vorige foto. Hennie en Tina ek vermoed die kleur probleem is agv verwerking, ek kyk daarna en ssl huiswerk kom plaas. Vandag deel ek 'n selfoonfoto van 'n mooi toneel wat ek raakgesien het ( ksmera was nie byderhand), het net bietjie ge-cŕop.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 21, 2019 at 10:43am

Ek het eers huiswerk gesien en toe die een

Comment by jan jordaan on October 21, 2019 at 8:35am

BAIE MOOI 

Comment by Magda vd Merwe on October 20, 2019 at 9:18pm

Ella dis n mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on October 20, 2019 at 6:47pm

Wat jy hier goed gedoen het, is om die horison hoog te plaas om die pad prominensie te gee as voorgrond. Die kleure in die lug is baie mooi, maar dit het beide die beligting en kleure op die land (veral die pad) negatief beïnvloed. Die helder lug het die kamera laat "toetrek" en gemaak dat die land onderbelig uitkom. Dis 'n algemene verskynsel, selfs met goeie kameras. Dan het die selfoon-kamera gesukkel met witbalans (kleurbalans) in hierdie moeilike omstandighede. Pers is bietjie te sterk op die pad.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html