Jammer hy het nie meer dwars gestaan nie - net so wys foto

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on Wednesday
As ek sulke "sommer net wysfoto's" kan neem, sal ek meer as tevrede wees.
Comment by Pierre Hardinge on Wednesday

Pieter dis rerig n plesier om na die foto te kyk...jyt damn goed gedoen om detail in die wit te hou en die oog...die oog is so prominent Skitterend mater Skitterend

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Magtag !! so 'n klein vraat.......mooi Pieter

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Meer as net 'n wys-foto Pieter. Hy sien vir baie kans of sy honger is baie groot.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Liewe aarde goeie foto en vangs.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Uitstekende foto, Pieter en daar is nie fout met die staan nie. Oog nog duidelik sigbaar.

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Pragtig en op die regte tyd geneem.. die goed gebeur vinnig!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Wednesday
uitstekende werk en foto
Comment by Dean Swanepoel on Wednesday

Baie mooi Pieter, waar is die plek.

Comment by gabriel parsons on Wednesday

Baie goeie foto Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html