Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:18pm

Wow, interessante hoek

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:16am

PUIK 

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:16am

Mens moet hierdie foto op volgrootte bekyk om die lang tong mooi te sien. Die twee vlerke is baie mooi en sierlik. Baie mooi!

Comment by Pine on March 25, 2020 at 10:40pm

Johan hierdie vlinder "model" het vir jou n paar puik posserings gedoen en jy het hierdie geleenthede gebruik om PUIK fotos te neem. Hierdie foto is uit ń baie mooi posisie geneem en dit maak ń besondere goeie foto. Die 2 helderkleurige voelers is vir my pragtig en die agtergrond ook uitstekend. Eerste keer dat ek die tong so lank uitgestrek sien.

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:55pm

Baie interessante hoek waaruit jy geneem het en sodoende 'n wenfoto gekry.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html