Hulle is vreeslik bedrywig, hom gekry by die Ecko grotte.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 4:21am

Ai jinne Magda, fokus het jou effe in die steek gelaat maar hulle is vreeslik woelig.

(ek weet mos hoe kan jy hulle agterna sit......) 

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 4:11pm

Mooi Magda.

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 3:40pm

In geheel ñ baie mooi foto Magda, perfek uitgevoer!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 5, 2018 at 3:08pm

Mooi geneem Magda.

Comment by Hennie Cronjé on December 5, 2018 at 1:51pm
Dis pragtig met mooi skerp fokus op sy ogie. Die lig val ook net reg daar. Verder is die fokus en beligting eersteklas. Mooi!
Comment by Rika Schoeman on December 5, 2018 at 1:32pm

Mooi kleure en goeie aksie met sy bekkie binne-in die blommetjie. Baie mooi Magda.

Comment by Anita du Toit on December 5, 2018 at 11:38am

Pragtig so onderstebo met mooi kleure en detail op die rooi.. perfek gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html