Weet nie wat het ek hier aangevang met die verstellings nie. ISO 1600 F13 (dit met sonskyn?)

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 16, 2018 at 6:14am

Klop jouself op die skouer met die een Herman. Baie mooi

Comment by Dine Potgieter on June 15, 2018 at 9:30pm

Pragtig! Ek dink dit help dat daar net 'n eenvoudige blou agtergrond is - die f13 sou andersins minder vergewensgesind wees. 

Comment by Herman Swanepoel on June 15, 2018 at 8:16pm

Dankie aan almal vir julle terugvoer. Ek voel nou beter.

Comment by Magda vd Merwe on June 15, 2018 at 6:38pm

Briljante foto Herman

Comment by Pieter Steyn on June 15, 2018 at 5:52pm

Baie mooi skerp een Herman - gebeur gereeld met my soms werk dit soms nie - hier het dit baie goed gewerk

Comment by Marenschia Goosen on June 15, 2018 at 2:50pm

Pragtig

Comment by Josef Steyn on June 15, 2018 at 2:44pm

Dit gebeur gereeld met my Herman. Mooi foto gekry!

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:32am

Uitstekende foto Herman!

Comment by Tersia Weitsz on June 15, 2018 at 11:18am

Kyk net die gesig en die oge!  Pragtig, met hoë ISO en al!!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 15, 2018 at 10:17am

Pragtig met mooi detail op die veertjies.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html