Dankie vir jul kommentaar op die Tsessebe
Hierdie waterhoender is nie 100% so skerp as wat ek hom sou wil hê nie. Ek was 357mm of 2000mm=35mm equiv
in gezoom en het met vryhand geneem. So daarom is ek tog te vrede wat ek met die Nikon P900 reg gekry het Die water druppels is hy wat die blare skud en afbreek

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on December 5, 2019 at 6:29am

Goeie een Mark

Comment by Tersia Weitsz on December 5, 2019 at 5:20am

Ek dink jy het goed gevaar vryhand, ek hou van die druppels wat so spat

Comment by Dine Potgieter on December 4, 2019 at 9:06pm

Mooi - behalwe vir die kwessie van fokus wat jy aangeraak het, hou beoordeelaars ook van 'n skerp ogie wat 'n bietjie duideliker uitstaan.

Comment by Josef Steyn on December 4, 2019 at 7:13pm

Goed gedoen gegewe jou verduideliking.

Comment by Pine on December 4, 2019 at 6:44pm

Baie goed gedoen met so ń laaaang afstand foto met die vryhand Mark!! Beter gaan jy dit nie maklik kry nie.

Comment by Anita du Toit on December 4, 2019 at 3:48pm

Dit is regtig die moeilikste voels om af te neem weens die swart en rooi wat moeilike kleure is. Jy het  goed gevaar Mark, daar kan net 'n bietjie meer spasie by die stertvere wees.

Comment by Magda vd Merwe on December 4, 2019 at 2:26pm

Pragtig Mark

Comment by Hennie Cronjé on December 4, 2019 at 2:00pm

Vir 2000mm en boonop vryhand het hierdie foto baie goed uitgekom. Soos die foto hier is (klein) lyk dit skerp. Op volgrootte is dit net-net nie 100% nie. Die kleure is baie mooi en die komposisie goed. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html