Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Hierdie Gryskopmeeu het net ‘n poot aan die een been. Dis verbasend hoe vining hy daarmee oor die weg kom.



Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 109 mm
Tyd 1/400 sek
f/5.6
ISO 100
Auto Mode

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 9:13pm

Hulle is darem wonderlik aanpasbaar  ... ek het ook hier by ons 'n paar afbene gesien. Baie mooi foto, Huey.

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 11:31am

Baie interessant en 'n mooi foto Huey.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2019 at 10:54am

Pragtig, ja, mens verwonder jou hoe aangepas hulle is.

Comment by Anita Wessels on November 8, 2019 at 8:57am

Dit lyk nogal of die ou vir jou ge-"pose" het. Baie mooi. Ek is baie lief vir voëls en ek soek altyd na die oog. Hier het jy dit baie mooi vasgevang!

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 7:31am

Siestog, die arme meeu. Baie mooi en goed gefotografeer, met ‘n goeie komposisie. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html