Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on November 2, 2018 at 3:26pm

Uitstekende aksie en oog hoogte. Pragtig.

Comment by jan jordaan on November 2, 2018 at 11:33am

PUIK FOTO, OGIES NET BIEKIE DONKER VIR MY 

Comment by Ronell on November 2, 2018 at 10:05am

Sjoe baie goeie foto. 

Comment by Gerrie Lambrechts on November 2, 2018 at 8:36am

Oe!! was jy nie bang nie, lyk so of hy op jou afkom.  Baie mooi gevang, goeie foto.

Comment by Tersia Weitsz on November 2, 2018 at 8:15am

Ella skiitterend!  Reg van voor en al die pote in die lug!  WD

Comment by Rika Schoeman on November 2, 2018 at 7:36am

Pragtige aksie-foto wat jy baie goed uitgevoer het. Baie mooi Ella!

Comment by Hennie Cronjé on November 2, 2018 at 7:26am

Dis ‘n baie goeie aksiefoto. Mooi skerp met die pote almal in die lug. Mooi kleure ook. Die agtergrond is wel bietjie besig, maar onder die omstandighede is dit eintlik baie goed en mooi uit fokus gesit. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on November 2, 2018 at 7:21am

Puik aksie hier gekry Ella en dit van ñ Wildehond, puik kamera werk!!

Comment by Pieter Steyn on November 2, 2018 at 5:10am

Baie mooi een Ella

Comment by Bruwer Burger on November 2, 2018 at 12:44am

Puik foto Ella. gelukkig is die outjie haastig oppad na jou toe en jy het hom mooi gevang.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html