Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Henriette Auerswald on November 17, 2014 at 9:08am

Baie dankie aan almal, hierdie is natuurlik in die middel van die dag in die Kruger afgeneem.  Mens kry mos net 2% in die goue uur tyd en dan slaan die kamp se hekke toe.

Comment by Dine Potgieter on November 16, 2014 at 11:20pm

Baie mooi - sien ook nogal die begin van 'n hartjie!

Comment by Pieter Steyn on November 16, 2014 at 6:13pm

mooi een stem saam met Willie

Comment by Anita du Toit on November 16, 2014 at 3:20pm

Mooi!

Comment by Marenschia Goosen on November 16, 2014 at 3:09pm

Mooie

Comment by Carl Joubert on November 16, 2014 at 12:17pm

Mooi een Henriette.

Comment by Willie Schoombee on November 16, 2014 at 11:26am

Henriette, mooiinteraksie tussen die twee, jammer van skaduwees op die bene!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 16, 2014 at 11:24am

Mooi, die slurpe vorm nogal mooi onderstebo hart.

Comment by Hennie Cronjé on November 16, 2014 at 10:02am

Dis pragtig en baie goed gedoen. Mooi!

Comment by Hans Myburg on November 16, 2014 at 9:29am

Pragtig, mooi interaksie tussen die twee,goed geneem.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html