ISO: 1600
F/5
Exp time: 1/250

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 4:04pm

Ek hou baie van jou foto Rika; anders as die gewone en daarom baie besonders.

Die ongelyke getal van 3 werk goed, goeie eenvoud met swart agtergrond 

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:31pm

Pragtig

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 11:05am

Baie dankie vir julle kommentaar Christa, Gerrie, Bobby en Jan.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:19am

WOW EN NOG N WOW 

Comment by Bobby Lowe on February 14, 2018 at 8:51am

Pratige foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:23am

Oulik Rika, lyk amper soos klokke.

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 9:10pm

Pragtig kreatief, Rika.

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 7:17pm

Baie dankie vir die positiewe kommentaar Willie, Hennie, Tersia, Josef en Rassie.

Comment by Rassie van Graan on February 13, 2018 at 5:50pm

Baie kreatief Rika en die kleur is ook besonder mooi!

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:42pm

Een, twe, drie en daar het jy 'n pragtige foto. Kreatief gedoen Rika.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html