Rubber handskoen, by verlate myn raakgesien.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on June 8, 2014 at 6:08pm

Mooi

Comment by Amanda Coertze on June 8, 2014 at 1:53pm

Is gedaan...mooi

Comment by Louisa van Niekerk on June 8, 2014 at 1:45pm

Hard gewerk. Baie mooi!

Comment by Doretha Kock on June 8, 2014 at 9:23am

Henriette, daardie handskoen vertel sy storie.  Goed raakgesien en hou daarvan.

Comment by Pieter Steyn on June 8, 2014 at 4:11am

goed raakgsien en mooi een

Comment by Dine Potgieter on June 8, 2014 at 12:03am

Mooi - stem ook vir 'n S&W verwerking.

Comment by Hennie Cronjé on June 7, 2014 at 8:06pm

Mooi raakgesien en 'n goeie foto gemaak. Iets soos hierdie behoort goed te doen in wit en swart as mens die kontras baie opstoot. Selfs sepia.

Comment by Elaine van Tonder on June 7, 2014 at 7:55pm
Mooi gesien
Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on June 7, 2014 at 7:32pm

Oulik.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 7, 2014 at 6:48pm

Mooi eenvoud, jy kan dalk die kontras bietjie opstoot.  Seker nog probeer goudjies grawe.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html