Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie dankie vir kommentaar op vorige foto. Dit word waardeer.
Share Tweet
Views: 43
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Baie mooi! Dis goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure. Ook 'n goeie komposisie met die wurm effe eksentries geplaas. Baie mooi!
Mooi skerp, goed geneem.
My fout Willie en Dawid
Soos Willie sê sien ek ook niks, maar baie geluk as dit so is.. hou van die foto wg
Doretha mooi gewurm so op die houtstomp. Ek sien nie jou foto by verjaarsdae nie, maar as dit so is sê ek baie geluk!
Interessante haredos wat die ou het, mooi foto Doretha
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2019 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool