Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie dankie vir kommentaar op vorige foto. Dit word waardeer.
Tags:
Comment
Grillerig, maar tog mooi!
Dis pragtig Doretha!
Hulle maak die mooiste foto's, maar is ook besig en gee nie juis kans vir 'n goeie foto nie. Jou foto is baie mooi met skerp fokus, Doretha.
Mooi foto Doretha.
Baie mooi foto Doretha
Mooi gedoen Doretha.
Doretha ek hou van die tekstuur van die agtergrond versus die wurm se sagte 'pels'
Mooi helder kleure in die middel van die wurm
Baie mooi gedoen Doretha, jy gaan nog 'n mooi effek kry as jy dit onder wegsny om 'n panorama te maak
Baie mooi.
pragtig
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool