Na Vrydag se reen in Addo park, het daar baie van hierdie harige wurms hul verskyning gemaak. Ek het hierdie een afgeneem op 'n WETTIGE uitklim plek in die Park! Ha ha

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on October 15, 2018 at 11:19pm

Baie mooi - hoe kan mens nou nie stop nie!

Comment by Bruwer Burger on October 15, 2018 at 8:21pm

Pragtig!!

Comment by Josef Steyn on October 15, 2018 at 6:14pm

Lyk amper soos 'n ystervark!! Moontlik was die uitklimplek wettig omdat jy nie die leeu gesien het nie.!!! Pragtig gedoen.

Comment by Pieter Steyn on October 15, 2018 at 4:46pm
Baie mooi skerp op vol skerm Albertyn
Comment by Rika Schoeman on October 15, 2018 at 3:57pm

Baie mooi foto van die wurm Albertyn, veral daardie hare wat so regop staan!

Comment by Tina le Grange on October 15, 2018 at 3:33pm

5-ster Albertyn, veral vir die eenvoud en die hare wat spesiaal gekap is vir die okasie !

Comment by Tersia Weitsz on October 15, 2018 at 1:47pm

Lyk of hy sy hare goed geolie het vir jou, dit blink in die son.  Hou van jou foto, goeie fokus

Comment by Gerrie Lambrechts on October 15, 2018 at 12:38pm

Mooi skerp foto, tot die haartjies blink mooi seker lekker in die reën gebad.

Comment by Dawid Roos on October 15, 2018 at 12:17pm

Glo jou hoor...hahahaha dit is eintlik baie mooi Albertyn... ek sal weer n draai moet gaan maak daar.

Comment by Elaine de Bruin on October 15, 2018 at 9:31am

Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html