The "Steem" Whale is a recently deployed fountain in the form of a life-size spermwhale, as part of the 11fountains project in the province of Friesland in the North of the Netherlands. The SteemWhale is deployed for 10 years to come (minimum) and can be visited daily by walking down the "Willemhaven southern pier" in the harbour of Harlingen, Friesland, The Netherlands . The whale is huge. Really big. Wow. 18 meters (60 feet). Fixed in concrete on poles. The whale partly submerges with rising tide but continues to spray during the day. At night the whale is sleeping :)
Canon PowerShot SX60HS 1/500 sek Fokale lengte 45.2mm f/5.6 iso-100
Baie dankie aan julle almal wat kommentaar gelewer het op my klipmuur van gister

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on November 10, 2018 at 9:04am

Baie interessant, Tina. Kan my net indink hoe groot dit werklik is.

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 7:40am

Pragtige tydsberekening en foto met mooi kleur Tina. Lyk kompleet soos 'n walvis.

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 5:11pm

Goed gefotografeer Tina, mooi horison lyn, eksou dit miskien oorweeg het om die water bokant die horison lyn uit te haal, dit sal die fokuspunt in jou spuitfontein versterk. Net ñ gedagte waarna jy kan kyk Tina.

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 4:52pm

Ai dis verskriklik interessante inligting wat jy met ons deel. Die son het die sproei mooi opgelig. Dankie vir die deel hiervan - mooi foto, Tina.

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 3:54pm

Baie interessant storie agter die fontein en baie mooi gefotografeer Tina, veral die water wat die lug inspuit.

Comment by Magda vd Merwe on November 9, 2018 at 2:47pm

Dis nou pragtig Tina, die natuur en sy wonders

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 1:59pm

Ditto met alles reeds genoem Tina

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 12:02pm

Mooi horisontale lyne en mooi skerp geneem.

Comment by Anita du Toit on November 9, 2018 at 9:52am

Baie mooi gedoen Tina!

Comment by gabriel parsons on November 9, 2018 at 9:18am

Dit is iets besonders baie mooi foto Tina

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html