Dit is nie net altyd net mooi in die natuur nie -
Christa die foto's is in Kragga Kamma geneem. So 'n deur ry wildplasie naby PE.

Views: 49

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 8:13pm

Aaag foeitog, dis tragies nê? Dankie vir die inligting Pieter, die naam lui 'n klokkie.

Comment by jan jordaan on February 11, 2018 at 4:47pm

EINA 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2018 at 12:15pm

Oe! vir wie kan hy nou sê hy het eina.  Goeie foto.

Comment by Hennie Cronjé on February 11, 2018 at 10:14am

Die ou bokkie lyk nie te lekker nie. Dis egter 'n goeie foto. In blomfotografie sê ons altyd soek 'n mooi blom uit sonder letsels. Dit geld ook vir diere, maar ek dink jy wou hier 'n foto plaas met 'n storie. Dis goed so.

Comment by Linda Erasmus on February 11, 2018 at 9:01am

voel baie jammer vir die bok

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2018 at 7:31am

Arme bok, dankie vir die wys Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html