Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elaine de Bruin on Friday

Baie dankie vir almal se kommentaar!

Comment by Linda Erasmus on Wednesday

baie goed ! 

Comment by JJ on Wednesday

Puik! Well Done!!

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Puik Elaine!

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Uitstekende foto.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Skerp en kleurvol. Uitstekend Elaine.

Comment by Anita du Toit on Wednesday

WOW!!!

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Fantasties Elaine.

Comment by Hennie Cronjé on Wednesday

Pragtig! Die spinnekoppie is baie goed en skerp gefotografeer, maar dis eintlik die opstelling so in 'n blom wat hierdie foto iets besonders maak. Baie mooi!

Comment by Riaan on Tuesday

sjoe Elaine dis regtig nie moontlik om hierop te verbeter, absoluut 'n topklas foto. hierdie bloedjies is met hulle houdingkies nie verniet so gewild onder fotograwe nie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html