Eerste maal dat ek een sien met sy hele vel so los en reg om te vervel

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on October 10, 2019 at 3:53pm

Rika die mooie Afrikaanse naam ken ek nie maar op Engels is hy die Marbled Leaf Toed Gecko

Comment by Tersia Weitsz on October 10, 2019 at 9:40am

Riaan, dis net jy wat so iets sal raaksien, puik verby

Comment by Gerrie Lambrechts on October 10, 2019 at 9:17am

Goed gevang Riaan, mooi geneem.

Comment by Rika Schoeman on October 10, 2019 at 9:06am

Dit is beslis 'n baie goeie foto van hierdie gebeurtenis, en jy het welgedaan met goeie fokus, 'n eenvoudige agtergrond en mooi kleur van die dierjie! Weet jy of mens dit 'n blompootgeitjie noem?

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 10, 2019 at 8:09am

pragtig en nou het sy lyf n nuwe verflaag op

Comment by Josef Steyn on October 9, 2019 at 8:02pm

Inderdaad gehawend maar sy nuwe jassie is vars en mooi. Pragtige foto van hierdie wonderbaarlike gebeurtenis Riaan.

Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 7:45pm

Baie interessant. Dis 'n uitstekende foto met baie mooi eenvoud en agtergrond. Ek neem aan dis vervelling. Dis egter 'n uitstaande mooi voorbeeld daarvan. Baie goed gedoen!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html