Wood carving from the Tang Dynasty AD 618-907.
Shanghai Museum.

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Friday

Baie interessante beeld, wat jy goed gefotografeer het Dean.

Comment by Tina le Grange on Thursday
Goeie kontraste, tekstuur en eenvoud Dean
Comment by Josef Steyn on Thursday

Pragtig en dankie vir die wys.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi geneem.  Wonderlik dat dit soveel jare behoue bly.

Comment by Linda Erasmus on Thursday

ek vind dit ook baie interessant , baie mooi

Comment by Doretha Kock on Thursday

Baie interessant en pragtig afgeneem teen 'n goeie agtergrond.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Mens kan sien dis baie oud. Die lig val baie mooi op die beeld en jy het dit goed gefotografeer. Hierdie bydraes van jou vind ek baie interessant.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html