Ek het hierdie Sondag die 23ste langs die Touw rivier in Wilderness afgeneem, die familie het my verras terwyl ek besig was om ander goed afteneem. Ek wonder net hoe hulle dit reg kry om die kinders so bymekaar te hou, dink net aan 'n manse familie met 8 kinders in die 'mall"

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Lynne Rapson on September 29, 2018 at 6:49pm

Oulik!

Comment by Elna Geringer on September 29, 2018 at 2:21pm

Die fokus is nie heeltemal sterk nie maar die storie van "kinders bymekaar hou" kom sterk deur na die kyker. Ek ditto met Adriaan, sny effe af onder. (8 Kinders in 'n mall sal my heeltemal mal maak.......)

Comment by Bruwer Burger on September 29, 2018 at 6:22am

Mooi foto.

Comment by Pieter Steyn on September 28, 2018 at 7:02pm

Mooi een Johan - goeie raad van Adriaan

Comment by Adriaan Loots on September 28, 2018 at 5:18pm

Baie mooi Johan, as ek raad mag gee, plaas die eende onder  of bo die middellyn.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2018 at 4:55pm

Oulike toneeltjie vasgevang Johan.

Comment by Willie Schoombee on September 28, 2018 at 4:18pm

Kyk hoe mooi beskerm hulle die kleintjies Johan, dit is pragtig!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html