Het probeer om voels in vlug te probeer afneem ,toe hierdie ou opdaag

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on June 14, 2018 at 6:07pm

Jy het darem iets in vlug geneem Herman. 'Nice'

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 4:31pm

Dit is darem ook amper 'n soort voël!!

Comment by Marenschia Goosen on June 14, 2018 at 2:14pm

Mooi geneem. Leer saam met jou by Hennie

Comment by gabriel parsons on June 14, 2018 at 11:51am

Mooi maar Hennie se raad is in die kol

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 11:13am

Baie mooi en goed gefotografeer, behalwe dar die sluitrspoed bietjie hoog was. Dit het die boonste skroef gevries (selfs die agterste een ook). Vir ‘n skroef-vliegtuig moet die spoed ongeveer 1/300sek wees en vir ‘n helikopter die helfte daarvan. Dis beter om op spoed-prioriteit te werk in hierdie gevalle. 

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 10:01am

Die foto kort net meer kontras en die slim mense se daar moet verkieslik beweging wys in die lemme, verder goed gedoen met die komposisie  met die spasie waarin hy kan vlieg Herman

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html