Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on June 22, 2016 at 9:17pm

Pragtig!!!

Comment by Josef Steyn on June 22, 2016 at 7:38pm

Mooi Marisa. Ek wonder of dit moontlik is om die dam bietjie ligter te kry? Kyk 'n bietjie.

Comment by Elna Geringer on June 22, 2016 at 3:17pm

Hennie het reeds genoem van die horison wat effe sak aan die linkerkant en jy kan ook die watertenk en windpomp met sagteware regop trek. Nietemin 'n baie mooi foto Marisa

Comment by Willie Schoombee on June 22, 2016 at 3:13pm

Marisa goeie fotografie en kontraste en die lug is baie mooi. 

Comment by Gerrie Lambrechts on June 22, 2016 at 1:53pm

Pragtige foto, ek hou baie hiervan.

Comment by Tersia Weitsz on June 22, 2016 at 1:46pm

Baie mooi toneel, goed gedoen

Comment by Pieter Steyn on June 22, 2016 at 12:45pm

mooi toneel en foto

Comment by Doretha Kock on June 22, 2016 at 12:11pm

Marisa, dis pragtig en so 'n lekker rustige toneel.

Comment by gabriel parsons on June 22, 2016 at 12:06pm

Dit is n prag foto Marisa

Comment by Marenschia Goosen on June 22, 2016 at 10:59am

Pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html