April 2018
Canon Power Shot SX60 HS
1/250 sek
f/8.0
Fokale lengte 8.3mm
ISO-100

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi so teen die pragtige blou lig.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Baie goeie komposisie, sommer mooi gedoen met pragtige herfs kleure skerp dwarsdeur.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ditto met alles reeds genoem. Pragtig Tina

Comment by Tina le Grange on Thursday
Baie dankie aan julle almal; wat my getref het is die geel blare waar baie van die ander plante en bome roesrooi is.
Comment by gabriel parsons on Thursday

Pragtig Tina

Comment by Doretha Kock on Thursday

Lieflik, Tina. Dit vertoon pragtig teen die blou lug.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Ek hou van die boom teen die blou lug. Dit is 'n baie mooi foto Tina.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Pragtige kleure en so stukkie sandsteen ook

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Baie mooi Herfs foto Tina jy het dit ook mooi uitgebeeld dmv ñ goeie komposisie. Mooi wêreld daardie. 

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig met mooi kleure en 'n goeie komposisie. Mooi skerp ook. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html