Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Monday

Veels geluk Gabriël met hierdie pragtige foto; alles werk perfek saam.

Die Wonder van die natuur; so 'n mooi toneel om saam te neem droomland toe.

Comment by Christa Snyman on Monday

Skitterende foto en pragtige kleure Gabriel!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Ek kan net saamstem Gabriel, in alle opsigte puik gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Dis pragtig - die toneel en die foto! Jy het die horison mooi hoog geplaas om die klem op die pragtige rivier of dam te laat val. Pragtige kleure ook. Baie goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on Monday

Baie mooi landskapstoneel en foto Gabriel!

Comment by Rika Schoeman on Monday

Die kleure is pragtig en ook mooi weerkaatsings op die water. Ook goeie diepte-perspektief Gabriel.

Comment by Josef Steyn on Monday

Kleurvol en mooi Gabriel. Herfs is klaar besig om sy merk te maak.

Comment by Elna Geringer on Monday

Dis die tipe tonele wat die inspirasie vir die liedjie "Al lê die Berge nog so Blou" was. Mooi gedoen Gabriel en die inleiding met die mooi weerkaatsing is baie mooi

Comment by Hans Myburg on Monday

Baie mooi landskap ,baie mooi geneem met die rivier saam tot diep in die foto in.

Comment by jan jordaan on Monday

UITSTEKEND 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html