Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:01pm

Baie mooi kleure en lig op die blaar.  Die herfs laat my net besef die koue winter kom. 

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 2:05pm

Ek ditto met alles reeds genoem. Pragtig Claudi

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:19am

BAIE MOOI WD 

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 7:37am

Pragtige foto om ons te herinner dat die herfs hier is Claudi!

Comment by Pine on March 25, 2020 at 10:51pm

Baie Mooi foto met pragtige kleure Claudi!

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:48pm

Pragtige eenvoud en kleur Claudi.

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 8:34pm

Claudi, herfskleure bly my liefde; mooi skerp fokus, goeie komposisie en mooi helder kleure

Comment by Vida van Schalkwyk on March 25, 2020 at 4:36pm

love it!! ons moenie vergeet om, te midde van ons huidige omstandighede, steeds die mooi rondom ons raak te sien en te waardeer - dankie claudi!!

Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:24pm

Claudi dis pragtig

Comment by Hennie Cronjé on March 25, 2020 at 3:34pm

Pragtig! Jy herinner ons aan iets wat ons nie mooi besef nie. Die kleure is besonder mooi en die fokus skerp. In die agtergrond is mooi bokeh - miskien kon jy meer daarvan gemaak het deur bietjie uit te zoom. Maar dit bly 'n baie mooi foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html