Views: 159

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Michiel Prins on May 3, 2012 at 10:57pm

Dankie almal vir terugvoer - word waardeer! Het jul die bokkies tussen die bome gesien?

Comment by Isoldé Laesecke on May 3, 2012 at 10:04am

Pragtig Michiel en dan is dit nog in my wereld geneem ook.

Comment by Michael Cronje on May 3, 2012 at 10:00am

Hi Michiel baie mooi foto, geluk. Ek stem nie heeltemaal saam met Jimmy nie, vir my is die foto bietjie donker. Die vignetting regs teenoor links pla bietjie, veral in die boonste helfte oor die lug. Maar dis fyn en klein dingetjies daai hehe, ek noem dit net want ek kan sien jy weet wat jy doen. 

Comment by Dorette Visser on May 3, 2012 at 9:43am

Dit is pragtig!

Comment by Willem Kruger on May 3, 2012 at 9:37am

Hi Michiel - dit lyk asof jou uitstappie die naweek na die Oos Vrystaat suksesvol was. Wel done with the photos. Ek moet met JJJ saamstem - ek hou baie van jou komposisie en die kleur kontras maak die foto vir my. Ek kyk nou op 'n ongekalibeerde skerm - ek sal later vanmiddag die foto op my gekalibeerde skerm gaan bekyk.

Comment by Karien Booysen on May 3, 2012 at 9:00am

Baie mooi foto!

Comment by Lindi van Deventer on May 3, 2012 at 7:10am

So baie mooi!! wow

Comment by Rudi Kleynhans on May 2, 2012 at 11:31pm

Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html