Baie dankie vir kommentaar by vorige foto. Gerrie ek het die kleurweergawe van vorige foto. vir jou probeer stuur, maar dit gaan nie deur nie. Plaas dit maar hier onder.

Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on June 11, 2019 at 3:06pm

Puik gedoen met die foto  Doretha

Comment by Susan on June 10, 2019 at 12:29am

Dis nou sommer 'n PUIK portret foto van die grondeekoring. MOOI

Comment by Pine on June 10, 2019 at 12:14am

PUIK geneem Doretha!! Uitstekende fokus, detail,  kleur en agtergrond.

Comment by Anita du Toit on June 9, 2019 at 11:09pm

Dit is nou 'n WOW foto Doretha

Comment by Ella Fourie on June 9, 2019 at 10:01pm

Baie mooi Doretha! Skerp en goeie oogkontak.

Comment by Magda vd Merwe on June 9, 2019 at 7:02pm

Dis n pragtige foto Doretha.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 9, 2019 at 7:01pm

Mooi kleure vd bobbels.

Die Eekhorinkie is pragtige skerp, baie goeie foto.

Comment by JJ on June 9, 2019 at 6:05pm

Dis pragtig! Skerp, en agtergrond is tops! Welgedaan!!

Comment by Marenschia Goosen on June 9, 2019 at 4:32pm

Pragtig Doretha

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 9, 2019 at 3:49pm

uitstekend

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html