Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on April 23, 2018 at 2:28pm

Ansie jou foto is werklik pragtig;  die liefste gesiggie met ogies wat blink.

Agtergrond is mooi sag sodat die outjie mooi uitstaan want hy moet al die aandag kry.

Comment by jan jordaan on April 23, 2018 at 8:49am

BAIE BAIE MOOI 

Comment by Dine Potgieter on April 22, 2018 at 10:54pm

Pragtig! Ek hou van die opskrif "amper simmetries" - 'n gesig wat gemanipuleer word om heeltemal simmetries te wees, lyk interessant genoeg vreemd op die oog!

Comment by Josef Steyn on April 22, 2018 at 6:23pm

So na as wat maar kan kom. Oulike mannetjie. Hy lyk vrolik en ondeund..

Comment by Rika Schoeman on April 22, 2018 at 5:57pm

Pragtig en kleurvol met ogies wat glinster. Baie mooi Anita.

Comment by Hennie Cronjé on April 22, 2018 at 5:48pm

'n Ongewone onderwerp vir simmetrie! Maar jy is reg - hier is simmetrie. 'n Pragtige foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 22, 2018 at 4:17pm

Uitstekend, niemand kan die Skepper se simmetrie namaak nie.

Comment by Anita du Toit on April 22, 2018 at 3:35pm

Oulik raakgesien vir die tema Ansie!

Comment by Elna Geringer on April 22, 2018 at 1:51pm

Oulike stout gesiggie. Hy weet beslis iets wat ons nie weet nie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html