Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 14, 2018 at 9:33pm
Ansie ek het gou kom loer na gister se foto ook.
Die ongelyke getal van die drie stamme gee 'n treffende effek
Veels geluk met hierdie goeie foto
Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 9:37am

Welkom terug! Hierdie foto is vanuit ‘n interessante hoek geneem. Mooi diepte (hoogte), goeie balans en mooi kkleure. Ook skerp fokus. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Rika Schoeman on June 14, 2018 at 8:07am

Goeie komposisie Ansie. Die drie stamme werk goed.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2018 at 6:40pm

Wonderlik om iets mooi te sien wanneer jy opkyk.  Baie mooi geneem.

Comment by Josef Steyn on June 13, 2018 at 5:36pm

Ek is bly om weer iets van jou te sien Ansie. Die wyehoek het goed gewerk.

Comment by Dean Swanepoel on June 13, 2018 at 4:38pm

Baie baie goed gedoen

Comment by Linda Erasmus on June 13, 2018 at 4:17pm

mooi , hou baie van dit

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html