Views: 12

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on Monday

mooi raakgesien! vorms is ook hier in jou foto!!

Comment by Gerrie Lambrechts on Monday

Mooi herhaling. Die wolkies kan jy dalk bietjie inkleur.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Monday

mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Uitstekend! 'n Baie goeie foto vir die tema, maar ook in die algemeen. Die komposisie is treffend met die groot negateiwe ruimte bo. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on Monday

Regte minimalistiese herhaling. Mooi Anita.

Comment by Mark on Monday

Goeie herhaling foto(vir my is die land gedeelte te min)

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html