Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2019 at 6:08am

mooi toneel en foto

Comment by Pine on August 19, 2019 at 7:37pm

Prentjie mooi Elaine! WD

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 19, 2019 at 7:19pm

pragtie toneel en foto

Comment by Josef Steyn on August 19, 2019 at 5:44pm

Al die blokkies het regmerkies Elaine.

Comment by Tina le Grange on August 19, 2019 at 5:11pm

Elaine die voorgrond het mooi skerp fokus en ek hou veral van die groen plante tussen die rotse.

Mooi diepte en wolkies

Wees asb so gaaf om jou kamera se verstellings hier vir my te gee; ek raai hoë f/stop sodat die geheel skerp fokus gee?

Comment by Gerrie Lambrechts on August 19, 2019 at 4:38pm

Baiemooi jy het die golwe mooi vasgevang.

Comment by Rika Schoeman on August 19, 2019 at 3:39pm

Pragtige foto met skerp kleure en 'n goeie voor- middel en agtergrond wat dimensie gee aan die foto. Baie mooi Elaine.

Comment by Doretha Kock on August 19, 2019 at 12:53pm

Lieflike foto, Elaine.

Comment by Hennie Cronjé on August 19, 2019 at 12:10pm

In teenstelling met Gabriel se foto hier langsaan met lae kontras, het hierdie foto hoë kontras. Dis 'n merkwaardige verskil as mens die twee vergelyk. Hierdie foto is pragtig met 'n goeie voor- en agtergrond, wat mooi diepte gee. Ook goeie beligting, skerp fokus en pragtige kleure. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html