Ek gaan vlg week weer Hermanus toe en sal weer die biddende meisie afneem, hopelik met die oggendson en 'n ander komposisie probeer.. en sonder al die toeriste want die walvisse het ook gearriveer dan is dit baie bedrywig daar.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on June 14, 2018 at 5:32pm

Goeie komposisie Anita. Mooi.

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 3:07pm

Mooi met die beeld 'n sterk fokuspunt.

Comment by Elna Geringer on June 14, 2018 at 2:48pm

Hopelik het 'n paar walviise ook al die see-pad KZN toe gevat. Ek wag vir die volgende fotos van die interessante beelde Anita

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 10:35am

Die komposisie is baie goed met die beeld wat sterk uitstaan en so oor die baai wys. Die beeld is reg geplaas. Pragtige kleure met skerp fokus regdeur. Baie mooi - dis ‘n treffende foto weens die sterk kontras in kleur. 

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 10:11am

Die rooi trek nogal aandag, mooi Anita

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html