Hervormde-kerk

te veel bome, drade en pale om n vol foto te neem

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 7, 2012 at 4:02pm

Dankie Gerrie

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 7, 2012 at 4:01pm

Jim ek gee nie om vir die naam verandering nie. as ek maar net halfpad so mooi was.....Jim as ek reg voor die gebou staan sal ek net die helfte daarvan in kry andersins amper n plat foto met hier en daar n dingetjie wat uitsteek Die foto is gelas /2 dele  ...  : )

Comment by Gerrie Lambrechts on August 7, 2012 at 9:37am

Goeie foto Donald.

Comment by Jimmy Jim James on August 7, 2012 at 9:18am

Jammer vir die naam verwarring - dit was onbewustelik

Comment by Jimmy Jim James on August 7, 2012 at 9:12am

Goed gedoen Gerie. Wat daarvan dat jy direk van voor  slegs die detail bokant die die deur afneem. Hier is baie moontlikhede is W&S sowel as Sepia as jy die detail vereenvoudig, sal dit soveel meer tregkrag inhou.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 6, 2012 at 11:25pm

Dankie Liz

Comment by Liz on August 6, 2012 at 11:15pm

Nogtans goed afgeneem.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 6, 2012 at 10:57pm

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html