Nou eers klaar met die dametjie se gewoel op die plank. Sy het toe nie geval nie, paar keer amper maar sy het haar balans vinnig weer reggekry. Dankie vir die gelukwense waardeer dit baie

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 8, 2018 at 2:41pm

Briljant Pieter; jou geduld motiveer my.

Comment by Tersia Weitsz on January 8, 2018 at 1:23pm

Pragtig Pieter

Comment by gabriel parsons on January 8, 2018 at 12:43pm

Vir hoe lank is die vraag   Baie moi foto Pieter

Comment by Gerrie Lambrechts on January 8, 2018 at 12:02pm

Geduld vir jou en haar was toe suksesvol, mooi foto.

Comment by Josef Steyn on January 8, 2018 at 11:44am

Ja- sy lyk nog droog! Mooi Pieter.

Comment by André Pretorius on January 8, 2018 at 8:54am

Netjies Pieter!

Comment by Willie Schoombee on January 8, 2018 at 7:35am

Daarsy Pieter sy staan nou mooi, nou is dit net vorentoe. Goed gedoen met die dametjie! 

Comment by Magda vd Merwe on January 8, 2018 at 7:13am

Pragtig Pieter

Comment by Hennie Cronjé on January 8, 2018 at 7:12am

Baie mooi en dankie vir hierdie oulike reeksie. Hierdie foto is baie mooi en goed uitgevoer.

Comment by jan jordaan on January 8, 2018 at 6:39am

BAIE MOOI 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html