Besige foto maak was tog vir my mooi kleure

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:10am

'n Baie interessante foto met mooi kleure van die peule.

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:32am

mooi een Erika

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 10:55pm
Die peule is mooi diagonaal geplaas.. mooi gedoen Erika!
Comment by Pine on December 2, 2019 at 9:57pm

Baie interessante plant en ñ goeie foto geneem Erika! Van die peule is skerp in fokus met ook goeie kleur

Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 6:30pm

Hierdie is 'n foto met tekstuur. Die peule staan sterk uit teenoor die agtergrond wat goed geblur is. Dis baie mooi en goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 5:33pm

'n Interessante foto om te wys hoe lyk die plant. As jy mooi uitsoek sal jy mooi foto's van die peule kan kry. Mooi skerp foto met goeie kleurversadiging.

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 3:03pm

Die peule is interessant vir my, mooi gedoen Erika

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html