Ek weet ons ken almal die Hibiscus, maar het julle hom al so gesien?

Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on December 8, 2018 at 2:22pm

Johan, beslis anders as waaraan die oog gewoond is en daarom puik; veels geluk!

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 1:27pm

pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2018 at 7:37am

Pragtig en kunstig.

Comment by Willie Schoombee on December 8, 2018 at 6:36am

Beslis iets anders Johan, dit is puik gefotografeer en maak beslis indruk. WD!!

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:22am

Baie mooi kleur en gekrulde blaartjies. Goed gedoen Johan

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 5:40pm

Wat 'n sierlike ontwerp! Pragtig! Die boonste kurwe word so half deur die onderste een herhaal met interessante detail tussenin. Baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 5:38pm

Jy het van 'n blom wat moeilik is om af te neem 'n uitstekende foto gemaak.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html