Hier wys ek bietjie meer van gister se koppe.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 18, 2018 at 8:21am

Dankie Josef en Rika.

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 4:14pm

Mooi vloei van die verskillende lyne. Baie mooi Gerrie.

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 3:53pm

Goed gedoen Gerrie. Ek hou meer van gister s'n.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 3:03pm

Dankie Hennie, Willie, Tersia, Doretha en Tina.

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 1:10pm
Weer eens goeie beplanning van hierdie landskap Gerrie
Mooi skerp
Die blou berge en sagte blou in die wolke is ekstra spesiaal
Ek hou van die dammetjie wat goed geplaas is.
Comment by Doretha Kock on May 17, 2018 at 8:51am

Pragtig, Gerrie.

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 7:58am

Baie mooi gedoen Gerrie

Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 7:33am

Gerrie daardie blou berge in die agtergrond vertoon goed, hierdie foto is net so mooi soos gister s'n. WD!

Comment by Hennie Cronjé on May 17, 2018 at 7:10am

My kommentaar sal baie dieselfde wees as vir gister s'n. Ook 'n pragtige foto met 'n goeie komposisie. Tegnies is dit goed uitgevoer. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html