Nog een van die pragtige uitsigpunte waarheen Josef ons geneem het.

Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marenschia Goosen on July 10, 2018 at 3:32pm

Baie mooi met die sagte kleure

Comment by Elna Geringer on July 10, 2018 at 3:06pm

WOW......kyk net hoe mooi is die "venus belt" hier!!!!! Pragtig

Comment by Josef Steyn on July 10, 2018 at 2:44pm

Pragtig Hennie. Vanaand plaas ek my weergawe.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 2:00pm

Baie mooi foto, ek hou vd lig op die krans links.

Comment by Martie Venter on July 10, 2018 at 1:19pm

'n Droombeeld!

Comment by Anita du Toit on July 10, 2018 at 1:12pm

Ongelooflik mooi Hennie, SKITTERENDE foto!! (ek gaan kuier sommer vir Josef om ook so 'n mooi foto te kry haha)

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 10, 2018 at 10:21am

mooi kleur skakering

Comment by Rika Schoeman on July 10, 2018 at 9:33am

Wow Hennie, dis pragtig.

Comment by jan jordaan on July 10, 2018 at 8:48am

WOW PUIK 

Comment by gabriel parsons on July 10, 2018 at 8:27am

n Prag foto Hennie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html