Hierdie foto is in die reën en mis redelik hoog teen 'n berg geneem. Vir so 'n foto moet mens oorbelig met die ligskuif op iets soos +1.

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 16, 2018 at 5:21pm

'n Mooi foto so in die nat oggend!

Comment by Doretha Kock on July 16, 2018 at 11:45am

Uitstekende foto, Hennie.

Comment by Johan de Beer on July 16, 2018 at 11:01am

Baie mooi Hennie

Comment by Elna Geringer on July 16, 2018 at 10:09am

Hmmm....nou verstaan ek hoekom myne almal flops is. Dankie vir die deel Hennie

Comment by Rika Schoeman on July 16, 2018 at 8:47am

Die mistigheid gee 'n geheimsinnige voorkoms aan die foto en is pragtig.

Comment by jan jordaan on July 16, 2018 at 8:28am

WOW WD 

Comment by Johan Ayres on July 15, 2018 at 10:47pm

Ek dink jy het die toneel lewensgetrou oorgedra met 'n pragtige foto Hennie.

Comment by Theresa Botma on July 15, 2018 at 10:01pm
Stunning en geheimsinnig. Dink Hogsback het op die “to do” lysie gekom.
Comment by Christa Snyman on July 15, 2018 at 9:10pm

Pragtig, Hennie - mooi atmosfeer in foto.

Comment by Herman Swanepoel on July 15, 2018 at 7:08pm

Baie mooi foto Hennie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html