Op 'n mistige en reënerige dag het ons lank hierdie soort foto's probeer. Daardie dag wou myne net nie lekker werk nie, maar hierdie een het goed uitgewerk. So gaan dit maar.....

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 12, 2018 at 1:00pm

Goed uitgekom en gee 'n baie mooi effek. Ek hou daarvan. MOOI

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:34am

Ek kan julle kunswerke net bewonder!!!!

Comment by Rassie van Graan on July 12, 2018 at 10:00am

Interessante patrone weereens Hennie!  Wys jou elke dag is foto-dag!  Mooi!

Comment by gabriel parsons on July 12, 2018 at 8:24am
Pragtig Hennie
Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:24am

STEM SAAM MET WILLIE, UITSTEKEND 

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 7:25pm

Hy het mooi gekom Hennie. Mettertyd plaas ek ook van myne. Die een stam op die 1/3de werk goed as fokuspunt.

Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 7:22pm

Ek het al baie wikkelfoto's gesien, maar hierdie is "next level" Hennie. Daar is 'n diepte in hierdie foto, asook 'n amper 3D effek. Ook pragtige spel van lig.

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2018 at 4:45pm

Hierdie is my gunstelinge Hennie, dit is pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2018 at 3:48pm

Baie mooi met besondere kleure.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html