Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Op 'n mistige en reënerige dag het ons lank hierdie soort foto's probeer. Daardie dag wou myne net nie lekker werk nie, maar hierdie een het goed uitgewerk. So gaan dit maar.....
Tags:
Comment
Goed uitgekom en gee 'n baie mooi effek. Ek hou daarvan. MOOI
Ek kan julle kunswerke net bewonder!!!!
Interessante patrone weereens Hennie! Wys jou elke dag is foto-dag! Mooi!
STEM SAAM MET WILLIE, UITSTEKEND
Hy het mooi gekom Hennie. Mettertyd plaas ek ook van myne. Die een stam op die 1/3de werk goed as fokuspunt.
Ek het al baie wikkelfoto's gesien, maar hierdie is "next level" Hennie. Daar is 'n diepte in hierdie foto, asook 'n amper 3D effek. Ook pragtige spel van lig.
Hierdie is my gunstelinge Hennie, dit is pragtig!
Baie mooi met besondere kleure.
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool