In teenstelling met my vorige twee foto's, is die kleur hier in die agtergrond, met die blare wat goeie kontras verskaf.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

Stunning Hennie

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Lieflik!

Comment by Tina le Grange on Wednesday
Hennie,ek hou baie van hierdie tipe foto's
Besondere atmosfeer wat hier geskep is
Comment by Theresa Botma on Wednesday
Uniek ...
Comment by Herman Swanepoel on Wednesday

Jy mag maar Hennie.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Uitstekende kunsfoto Hennie.

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Die kleur in die agtergrond helder beslis die blare pragtig op! Baie mooi Hennie.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Ek is agter met die fotos kyk en sal nog uitkom by die ander (ek is maar so agtersevoor), maar wat ek hier sien,  Hennie is vir my baie mooi

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Baie mooi, ek hou hiervan.

Comment by Johan de Beer on Wednesday

baie mooi

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html