Canon 5D MKIII, f32, SS 1/160, ISO 320

Views: 64

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 8:27pm

Pragtige foto!

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 7:09pm

My hart trek met n punt na so n foto ...hul so mooi en goed gedoen met agtergrond. My pitbull kleinkinders wou nooit so pose vir n foto nie

Comment by Willie Schoombee on February 12, 2018 at 8:17am

Dit is pragtig Anthony die lae hoek werk uitstekend. Baie mooi gefotografeer!

Comment by Tersia Weitsz on February 12, 2018 at 6:43am

Pragtig! En jou modelle het mooi saamgewerk

Comment by Dine Potgieter on February 11, 2018 at 9:48pm

Pragtig!

Comment by Antheny Esterhuizen on February 11, 2018 at 8:16pm

Baie dankie vir almal se terugvoer, ek waardeer dit baie. Hennie ek wou soveel as moontlik skerp gehad het, dis hoekom ek f32 gebruik het. Wou my agtergrond ook swart kry. Omstandighede was ook baie beperk a.g.v lig

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2018 at 5:41pm

Beligting en skerp ogies is te pragtig. Mooi herhaling.  Goed om weer foto van jou te sien.

Comment by Marenschia Goosen on February 11, 2018 at 5:11pm

Te dierbaar. Pragtig

Comment by jan jordaan on February 11, 2018 at 4:44pm

PUIK WD 

Comment by Vida van Schalkwyk on February 11, 2018 at 4:35pm

te dierbaar vir woorde - love it!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html