Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 6:22pm

Baie mooi weergawe van die ou mooi statige gebou. Dit was in die tyd dat ek daar gesweet het dat hulle die sandsteen met graniet bedek het. Uitstekende nagfoto.

Comment by Vida van Schalkwyk on July 12, 2018 at 4:52pm

dankie aan almal ! vryfees is tans aan die gang, en ek moès net 'n foto hier neem!!

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 4:12pm

Hierdie bly darem maar ‘n pragtige en statige gebou. Baie goed gefotografeer met realistiese kleure. Mooi!

Comment by Susan on July 12, 2018 at 1:08pm

Ek hou sommer regtig baie van jou beligting. Dit werk vir my mooi. PRAGTIG

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:54am

Pragtig Vida. 

Comment by gabriel parsons on July 12, 2018 at 8:22am
pragtige foto Vida
Comment by Martie Venter on July 12, 2018 at 7:55am

Pragtig, Vida - na my mening die heel mooiste gebou op die kampus!

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 7:38am

Uit ñ baie goeie hoek gefotografeer Vida en sommer ñ baie mooi nagfoto van hierdie pragtige gebou!!

Comment by Rassie van Graan on July 12, 2018 at 7:34am

Baie mooi Vida!  Bring mooi herinneringe terug!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html