Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Dankie JJ, Magda, Anita en Pieter.

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Mooi een Gerrie

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Goeie komposisie Gerrie!

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Wow Gerrie dis n briljante foto.

Comment by JJ on Wednesday

Mooi, maar met bietjie redigering kan die kleur balans maklik reggestel word.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Dankie Mickey, Pine, Tina, Doretha en Josef.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Paslike titel en intetressante opstelling Gerrie.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Pragtige eenvoud, Gerrie.

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Gerrie, pragtige eenvoud, komposisie, swart vlerkies wys goeie detail en genoeg spasie regs.

Saam met jou bly dat jy heelwat voëls saam met Magda-hulle gekry het.

Comment by Pine on Wednesday

Baie mooi geneem Gerrie. Die komposisie, eenvoud en agtergrond is goed. Die lig was nie jou vriend nie en maak dit ń moeilike foto om mooi detail te kry. Nogtans ń goeie foto

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html