Hierdie foto is vir my simbolies van die hoop wat daar in ons almal leef dat daar spoedig uitkoms sal kom m.b.t. die droogte in groot dele van ons land. Ek het hierdie foto by die eens "Hoopvol stasie" op De Rust geneem, met die dreigende onweer wat na Oudtshoorn se kant toe opsteek. (Die foto is 'n paar jaar gelede geneem met my Canon SX 40 wat ek toe gehad het.)

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 12, 2018 at 11:53am

Johan die fokus en kleurversadiging is uitstekend

Die spoor neem my oog mooi in na die huisies

Dramatiese wolke is treffend

Comment by Christa Snyman on February 10, 2018 at 8:23pm

Pragtig, treffend foto met die naam wat baie beskrywend is met beloftes van reen in die agtergrond.

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:21am

Uitstekend Johan

Comment by Vida van Schalkwyk on February 10, 2018 at 8:50am

beautiful!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2018 at 8:46am

Pragtige foto.  Die dag wanneer ons nie meer hoop nie, is ons dood.

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:12am

Baie mooi foto Johan, spoor toegegroei maar hoopvol na die wolke se kant toe...

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 8:04am

'n Pragtige foto! Vol hoop, maar met 'n tikkie hartseer. Pragtige kleure en goeie kontraste. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:52am

Pragtige komposisie en ñ mooi toneel Johan en dit pas perfek by jou onderskrif. Goed gedoen en gelukkig verloor foto's nooit hul inhoudelike trefkag nie. WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html